Home

Team

Omroeper

Yolandé Porter

Ons eie stadsmeisie met `n boerehart en country siel wat graag self sing, mal is oor dans en haar lewenspad volg op Pappa Vader (God) se voetspore. Haar motto is : Positief, positief en nogmaals positief.

More info

Omroeper

Albert Taljaard

`n Doodgewone mens met `n liefde vir lees en musiek. `n Liefde vir diere en die natuur rond hierdie prentjie af. Hy het homself al op `n paar plekke in die land bevind voor hy in Rustenburg uitgekom het. Not all those who wander are lost

More info