Home

Sout en Pepper

Sout en Pepper

met Yolandé


Scheduled on:
Saterdag 10:00 14:00

Die show is opgedeel in twee.

Die eerste helfde sal die Afrikaanse Top 20 behartig. Die tweede helfde sal kyk na nuwe of onbekende kunstenaars en ook nuwe Afrikaanse musiek. Luisteraars sal ook `n geleentheid kry om te stem vir hulle gunsteling songs.


In: /